Tambof
Tambof (Russies: Тамбо́в) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Tambof-oblast. Dit is geleë aan die Tsna- en die Stoedenets-rivier, 480 km suidoos van Moskou. Die bevolking in 2014 was 284 972.
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Tambof-oblast.
Tambof Тамбов | |
---|---|
Stad | |
Die Kerk van Gods Moeder van Kazan | |
Vlag Wapen | |
Die ligging van Tambof-oblast in Rusland | |
Tambof Die ligging van Tambof in Tambof-oblast | |
Koördinate: 52°43′N 41°26′O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Tambof-oblast |
Stigting | 1636 |
Regering | |
• Tipe | Stadsraad |
• Burgemeester | Aleksei Kondratjef |
Oppervlak | |
• Totaal | 153 km2 (59 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 284 972 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | http://cityadm.tambov.ru/ |
Die naam "Tambof" kom van die Moksja-woord томба (tomba), wat "vleiland" of "moerasland" beteken.
Eksterne skakels
- Tambof-nuus Geargiveer 17 Februarie 2016 op Wayback Machine (en)
- Foto's Geargiveer 18 Januarie 2006 op Wayback Machine (en)
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tambof.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.