Tahitiaans
Tahitiaans (Reo Tahiti, deel van Reo Mā'ohi, die tale van Frans-Polinesië)[2] is ’n Polinesiese taal wat hoofsaaklik op die Geselskapseilande in Oos-Polinesië, en meer spesifiek op Tahiti, gepraat word.
Tahitiaans Reo Tahiti | ||
---|---|---|
Gepraat in: | ![]() | |
Gebied: | Tahiti (en die res van die Geselskapseilande) | |
Totale sprekers: | 68 000 (2007)[1] | |
Taalfamilie: | Austronesies Maleis-Polinesies Oseanies Polinesies Oos-Polinesies Tahitiaans | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Geen | |
Gereguleer deur: | Geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | ty | |
ISO 639-2: | tah | |
ISO 639-3: | tah | |
![]() | ||
Die taal is in die vroeë 19de eeu die eerste keer deur sendelinge van die Londense Sendinggenootskap van die gesproke taal af getranskribeer.
Nota
- "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tahitian" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Augustus 2019. Besoek op 4 Augustus 2016.
- Die naam Reo Mā'ohi kan dui op enige van die sewe inheemse tale van Frans-Polinesië. Reo Tahiti is spesifiek Tahitiaans.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tahitiaans.
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.