Tabris

Tabris (Persies: تبريز, Tabrīz; Azerbeidjans: تبريز, Təbriz) is 'n stad in die noordweste van Iran. Die stad het 'n bevolking van 1 378 935 in 2006 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná die hoofstad Teheran, Mashhad en Isfahan. Tabris is geleë net oos van die grens tot Irak en Turkye en suid van Armenië en Azerbeidjan. Die stad word beskou as die kulturele sentrum van Azerbeidjanners in Iran.

Tabris

تبريز / Tabrīz (Persies)
تبريز / Təbriz (Azerbeidjans)
Tabris is in Iran
Tabris
Tabris
Koördinate: 38°04′00″N 46°18′00″O
LandVlag van Iran Iran
ProvinsieOos-Azerbeidjan
Regering
  BurgemeesterAlireza Navin
Oppervlak
  Stad324 km2 (125 vk. myl)
  Stedelik
2 356 km2 (910 vk. myl)
Hoogte
1 351,4 m (4 433,7 ft)
Bevolking
  Stad1 378 935
  Digtheid4 300/km2 (11 000/vk. myl)
  Metro
1 800 000
TydsoneUTC+03:30 (IRST)
  SomertydUTC+04:30 (IRDT)
Poskode
51368
Skakelkodes0411
Webwerftabriz.ir

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.