Tabankulu

Tabankulu is 'n nedersetting in die voormalige Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is sowat 18 km van die N2 nasionale pad. Die naam beteken 'groot berg'. Die dorpie se geskiedenis gaan terug na 'n handelspos wat hier geopen is in 1894. Die distrik van 1 500 km2 word hoofsaaklik bewoon deur Pondo en Xesibe Xhosastamme.

Tabankulu
Tabankulu is in Oos-Kaap
Tabankulu
Tabankulu
 Tabankulu se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 30°58′S 29°18′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAlfred Nzo
MunisipaliteitNtabankulu
Oppervlak
  Totaal19,51 km2 (7,53 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal3 266
  Digtheid167/km2 (430/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.1%
  Indiërs/Asiërs0.8%
  Bruin mense1.3%
  Swart mense96.7%
  Ander1.1%
Taal (2011)
  Xhosa 92.3%
  Engels 2.5%
  Ander 5.2%
Poskode (strate)
5130
Poskode (posbusse)
5130
Skakelkode039

Sien ook

Bronne

  1. "Hoofplek Tabankulu". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.