Syrrhaptes
Syrrhaptes is 'n genus van voëls in die familie van sandpatryse (Pteroclididae). Die genus omvat twee spesies wat in sentraal Asië voorkom.[1]
Syrrhaptes | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Syrrhaptes Illiger, 1811 |
Spesies | |
Syrrhaptes tibetanus |
Albei spesies is groot voëls, hoofsaaklik vaalbruin aan die bokant met 'n oranje gesig en geveerde pote en tone. Hulle koppe is kleiner as die van ander sandpatryse, maar hulle het stewige kompakte liggame. Die voëls vlieg teen dagbreek en sononder in groot swerms na watergate. Hulle skrop neste in die grond en lê drie eiers op 'n slag.
Spesies
- Syrrhaptes paradoxus
- Syrrhaptes tibetanus
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.