Syfer
'n Syfer is 'n simbool wat gebruik word om die waarde van 'n getal mee voor te stel. In plaas daarvan om die woord een uit te skryf, kan 'n persoon byvoorbeeld die simbool 1 skryf.
Eksterne skakels
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir syfer.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Eenvoudige Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.