Sydney-krieketveld
Die Sydney-krieketveld (Engels: Sydney Cricket Ground, kort: SCG) is 'n sportstadion in Sydney, Australië. Dit word gebruik vir Toets-, Internasionale eendag- en Twintig20-krieket, sowel as Aussiereëls-voetbal, Rugby League en rugby-unie.[3]
Sydney-krieketveld | ||
Bynaam | SCG | |
---|---|---|
Ligging | Sydney, Nieu-Suid-Wallis, Australië | |
Koördinate | 33°53′30″S 151°13′29″O | |
Eienaar | Regering van Nieu-Suid-Wallis | |
Operateur | Sydney Cricket Ground Trust | |
Kapasiteit | 48 000[1][2] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 1848 | |
Huurders | ||
Australiese nasionale krieketspan, Nieu-Suid-Wallis krieketspan, Sydney Swans (AFL), Sydney Sixers (BBL), Sydney Sixers (WBBL) |
Dit is die tuisveld van die Nieu-Suid-Wallis Blues krieketspan, die Sydney Sixers in die Big Bash-Liga en die Sydney Swans Australiese Football League klub.
Dit word besit en bedryf deur die Sydney Cricket Ground Trust wat ook die Sydney Voetbalstadion langsaan bestuur. Voordat die sokkerstadion met 44 000 sitplekke in 1988 geopen is, was die Sydney Cricket Ground die hoofplek vir Rugby League in Sydney. Dit is tydens die Krieketwêreldbeker 1992, die Krieketwêreldbeker 2015 en die T20I-wêreldbeker 2022 ingespan.
Fotogalery
- Sydney-krieketveld, 12 Desember 1903.
- Major League Baseball begin sy 2014-seisoen op die Sydney Cricket Ground.
- Groot ligtorings is by die stadion opgerig in die laat 1970's om te kapitaliseer op sg. "nagkrieket"
- Die historiese Ledepawiljoen onder ligte met die horison van Sydney daaragter
Wedstryde
Krieketwêreldbeker 1992
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 1992.
Australië 170/9 (49 boulbeurte) |
t |
Suid-Afrika 171/1 (46.5 boulbeurte) |
- Australië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Indië 216/7 (49 boulbeurte) |
t |
Pakistan 173 (48.1 boulbeurte) |
Aamer Sohail 62 (95) Manoj Prabhakar 2/22 (10 boulbeurte) |
- Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
- Wedstryd verkort tot 49 boulbeurte per span weens 'n stadige boultempo deur Pakistan.
Australië 171 (49 boulbeurte) |
t |
Engeland 173/2 (40.5 boulbeurte) |
Tom Moody 51 (88) Ian Botham 4/31 (10 boulbeurte) |
Graham Gooch 58 (112) Mike Whitney 1/28 (10 boulbeurte) |
- Australië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Engeland 252/6 (45 boulbeurte) |
t |
Suid-Afrika 232/6 (43 boulbeurte) |
Graeme Hick 83 (90) Meyrick Pringle 2/36 (9 boulbeurte) |
Andrew Hudson 46 (52) Richard Illingworth 2/46 (10 boulbeurte) |
- Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
- Reën onderbreek die spel voor die laaste bal in die 43ste boulbeurt. Suid-Afrika het toe 22 lopies van 13 balle vir 'n oorwinning benodig. Met 2 verlore boulbeurte weens reën is die teiken verminder tot 21 lopies vanaf slegs 1 bal ('n onhaalbare en onregverdige teiken).[4][5]
Krieketwêreldbeker 2015
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 2015.
Suid-Afrika 408/5 (50 boulbeurte) |
t |
Wes-Indië 151 (33.1 boulbeurte) |
- Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Australië 376/9 (50 boulbeurte) |
t |
Sri Lanka 312 (46.2 boulbeurte) |
Glenn Maxwell 102 (53) Lasith Malinga 2/59 (10 boulbeurte) |
- Australië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Afghanistan 111/7 (36.2 boulbeurte) |
t |
Engeland 101/1 (18.1 boulbeurte) |
Shafiqullah 30 (64) Chris Jordan 2/13 (6.2 boulbeurte) |
Ian Bell 52* (56) Hamid Hassan 1/17 (5 boulbeurte) |
- Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
- Afghanistan se beurt eindig na slegs 37 boulbeurte en Engeland se teiken is weens reën tot 101 lopies in 25 boulbeurte verminder.
Sri Lanka 133 (37.2 boulbeurte) |
t |
Suid-Afrika 134/1 (18 boulbeurte) |
- Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
T20I-wêreldbeker 2022
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: T20I-wêreldbeker 2022.
Nieu-Seeland 200/3 (20 boulbeurte) |
t |
Australië 111 (17.1 boulbeurte) |
Devon Conway 92* (58) Josh Hazlewood 2/41 (4 boulbeurte) |
Glenn Maxwell 28 (20) Tim Southee 3/6 (2.1 boulbeurte) |
- Australië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Nieu-Seeland 167/7 (20 boulbeurte) |
t |
Sri Lanka 102 (19.2 boulbeurte) |
Glenn Phillips 104 (64) Kasun Rajitha 2/23 (4 boulbeurte) |
Dasun Shanaka 35 (32) Trent Boult 4/13 (4 boulbeurte) |
- Nieu-Seeland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Sri Lanka 141/8 (20 boulbeurte) |
t |
Engeland 144/6 (19.4 boulbeurte) |
Pathum Nissanka 67 (45) Mark Wood 3/26 (3 boulbeurte) |
Alex Hales 47 (30) Wanindu Hasaranga 2/23 (4 boulbeurte) |
- Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Suid-Afrika 205/5 (20 boulbeurte) |
t |
Bangladesj 101 (16.3 boulbeurte) |
- Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Indië 179/2 (20 boulbeurte) |
t |
Nederland 123/9 (20 boulbeurte) |
Tim Pringle 20 (15) Bhuvneshwar Kumar 2/9 (3 boulbeurte) |
- Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
- Die wedstryd is oorspronklik geskeduleer vir 19:00, maar dit het later begin weens reën in die vorige wedstryd op dieselfde grond.
Pakistan 185/9 (20 boulbeurte) |
t |
Suid-Afrika 108/9 (14 boulbeurte) |
- Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
- Duckworth-Lewis-Stern-metode hersien teiken om te wen: 142 lopies in 14 boulbeurte vir Suid-Afrika.
Nieu-Seeland 152/4 (20 boulbeurte) |
t |
Pakistan 153/3 (19.1 boulbeurte) |
Daryl Mitchell 53* (35) Shaheen Afridi 2/24 (4 boulbeurte) |
Mohammad Rizwan 57 (43) Trent Boult 2/33 (4 boulbeurte) |
- Nieu-Seeland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Verwysings
- (en) "Seating Capacities". sydneycricketground.com.au. Sydney Cricket & Sports Ground Trust. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2017. Besoek op 13 September 2015.
- (en) "Sydney-krieketveld". Austadiums.com. Austadiums. Besoek op 13 September 2015.
- (en) "Sydney Cricket Ground". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019. Besoek op 20 Februarie 2019.
- (en) "Stump the Bearded Wonder No 143". BBC. 28 Maart 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2019. Besoek op 20 Julie 2019.
- (en) "22 March 1992: Rain saves England in World Cup semi-final". The Guardian. 21 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Julie 2019. Besoek op 20 Julie 2019.
- (en) "T20 World Cup: New Zealand v Australia – Sydney Cricket Ground, Sydney". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- (en) "T20 World Cup: New Zealand v Sri Lanka – Sydney Cricket Ground, Sydney". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- (en) "T20 World Cup: Sri Lanka v England – Sydney Cricket Ground, Sydney". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- (en) "T20 World Cup: South Africa v Bangladesh – Sydney Cricket Ground, Sydney". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- (en) "T20 World Cup: India v Netherlands – Sydney Cricket Ground, Sydney". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- (en) "T20 World Cup: Pakistan v South Africa – Sydney Cricket Ground, Sydney". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- (en) "T20 World Cup: SF – Pakistan v New Zealand – Sydney Cricket Ground, Sydney". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Sydney-krieketveld. |