Swellendam (kiesafdeling)
Swellendam was 'n kiesafdeling vir die Suid-Afrikaanse Volksraad en die Kaaplandse Provinsiale Raad van die eerste algemene verkiesing ná Uniewording in 1910.
Sien ook
Bronne
- (en) Potgieter, D.J. (ed.) 1972. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou).
- (af) Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.