Sweepdiertjie
’n Sweepdiertjie is ’n organisme met een of meer sweepagtige hare, wat sweephare genoem word. Sommige selle in diere kan sweephare wees, soos die saadselle van die meeste filums. Blomplante het nie sweephaartjies nie, maar varings, mos, groen alge ens. het.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.