Swarttiphaai

Die swarttiphaai (Carcharhinus limbatus) is 'n haai wat voorkom aan die suidkus en ooskus van Afrika vanaf Valsbaai. In Engels staan die haai bekend as die blacktip shark.

Swarttiphaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Carcharhinus
Spesie:
C. limbatus
Binomiale naam
Carcharhinus limbatus
(Müller & Henle, 1839)
Verspreiding in blou.

Voorkoms

Die haai is grys van kleur met al die vinne behalwe die anale vin wat se agterste rand swart is. Die haai word tot 180 cm groot.

Habitat en gewoontes

Die haai is aggressief en kom meer algemeen in kuswater voor. Die haai vreet vis, tjokka en ander haaie.

Sien ook

Bron

  • Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6

Verwysings

  1. Musick, J.A. and Fowler, S. (2000). "Carcharhinus limbatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2007. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 27 April 2009. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.