Swartriethaan
Die swartriethaan (Amaurornis flavirostra) is 'n algemene standvoël en leef in vleie met digte beskutting. Die voël is 18 – 22 cm groot en weeg 70 – 115 gram. In Engels staan die voël bekend as Black Crake.
![](../I/Amaurornis_flavirostra_chick1.jpg.webp)
Kuiken
Swartriethaan | |
---|---|
![]() | |
Volwasse Swartriethaan | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. flavirostra |
Binomiale naam | |
Amaurornis flavirostra (Swainson, 1837) | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Amaurornis flavirostra". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.