Swartneksterretjie
Die Swartneksterretjie (Sterna sumatrana) is 'n voël en swerwer na die ooskus van Suider-Afrika uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Hulle slaap soms by riviermondings saam met ander sterretjies. Die voël is 30 cm lank, 90 g groot met 'n vlerkspan van 60 cm. In Engels staan die voël bekend as die Black-naped Tern.
Swartneksterretjie | |
---|---|
Swartneksterretjie in Australië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. sumatrana |
Binomiale naam | |
Sterna sumatrana Raffles, 1822 | |
Fotogalery
- Rus op 'n klip
- In vlug
- Illustrasie, 1838
- Museum specimen
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Sterna sumatrana. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Sterna sumatrana". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.