Swartkopmeeu
Die Swartkopmeeu (Chroicocephalus ridibundus) is 'n somerswerwer en word dikwels saam met ander meeue by kus- en binnelandse watermassas gesien. Die voël is 35 – 40 cm lank, 240 - 360 g groot met 'n vlerkspan van 90 – 100 cm. In Engels staan die voël bekend as die Common Black-headed Gull.
Swartkopmeeu | |
---|---|
![]() | |
Volwassene in sy somerkleed. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. ridibundus |
Binomiale naam | |
Chroicocephalus ridibundus (Linnaeus, 1766) | |
Sinonieme | |
Larus ridibundus |
Fotogalery
- Volwasse voël in sy winterkleed.
- Volwassene in somerkleed.
- 'n Onvolwasse swartkopmeeu.
- Museumeksemplare.
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Black-headed Gull. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2004). Larus ridibundus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 Mei 2006.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.