Swartkop, Dawid Kruiper
Swartkop is 'n klein nedersetting aan die R359-hoofpad op die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die buurt is naby Upington en is in die hart van die rosyntjie en sultanabedryf.[2]
Swartkop | |
---|---|
Swartkop Swartkop se ligging in Noord-Kaap | |
Koördinate: 28°30′48″S 21°12′24″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | ZF Mgcawu |
Munisipaliteit | Dawid Kruiper |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,05 km2 (0,79 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 652 |
• Digtheid | 806/km2 (2 090/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 6.7% |
• Indiërs/Asiërs | 1.2% |
• Bruin mense | 83.0% |
• Swart mense | 8.8% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 94.0% |
• Tswana | 3.0% |
• Sotho | 1.3% |
• Ander | 1.7% |
Verwysings
- "Hoofplek Swartkop". Sensus 2011.
- Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.