Swartkeelgeelvink
Die swartkeelgeelvink (Ploceus velatus) is 'n algemene standvoël in savanne, grasveld, waterlope in dorre gebiede, landerye en tuine. Hulle broei alleen in klein kolonies in bome of riete in 'n netjiese balnes met 'n kort ingangstonnel. Die voël is poligaam en is 16 cm groot en weeg 30–44 gram. In Engels staan die voël bekend as Southern Masked Weaver.
Swartkeelgeelvink | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Ploceus |
Spesie: | P. velatus |
Binomiale naam | |
Ploceus velatus Vieillot, 1819 | |
Fotogalery
- 'n Swartkeelgeelvink op sy nes.
- Wyfie in Johannesburg.
- Mannetjie begin om sy nes te bou.
- Wyfie naby Pretoria.
Sien ook
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Ploceus velatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Swartkeelgeelvink.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Swartkeelgeelvink
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.