Swartbergspeldekussing

Die Swartbergspeldekussing (Leucospermum wittebergense) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Witteberg tot Swartberg tot die Kougaberge. Die struik word tot 1.5 m groot en dra blomme van Augustus tot Januarie.

Swartbergspeldekussing
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. wittebergense
Binomiale naam
Leucospermum wittebergense
Compton, 1931

In Engels staan dit as die Swartberg Pincushion bekend.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.