Swartbekkakelaar

Die swartbekkakelaar (Rhinopomastus cyanomelas) is 'n algemene standvoël in droë savanne en oop breëblaarboomveld. Die voël is 24 – 28 cm groot en weeg 25 – 40 gram. In Engels staan die voël bekend as Common Scimitarbill.

Swartbekkakelaar
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
R. cyanomelas
Binomiale naam
Rhinopomastus cyanomelas
(Vieillot, 1819)

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Rhinopomastus cyanomelas". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.