Swanepoelspoort
Swanepoelspoort is 'n bergpas in die Oos-Kaap.
Swanepoelspoort | |
Swanepoelspoort |
|
Koördinate: 33°5′40.63″S 23°54′56.3″O | |
---|---|
Ligging | Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit |
Hoogte | 669 m |
Pad | R337 |
Ongeveer 30 km oos van Willowmore draai van die sementpad die R337-streekroete noordoos na Klipplaat. Op hierdie grondpad tussen Fullarton en Miller, Oos-Kaap lê die Swanepoelspoort.
In die nabye omgewing is ook die Grootrivierhoogte. Moet dit nie verwar met die gelyknamige pas in die Wes-Kaap nie.
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.