Swahili Wikipedia

Die Swahili Wikipedia (Wikipedia ya Kiswahili) is die Swahili weergawe van die aanlynensiklopedie Wikipedia. Dit het tans 79 338 artikels, wat dit die 82ste grootste Wikipediaprojek maak.[1] Dit is tans een van slegs twee Wikipedias in die Niger-Kongotale met meer as 1 000 artikels. Die Swahili Wikipedia is tans die derde grootste Afrikawikipedia, naas die Afrikaanse Wikipedia en die Malgassiese Wikipedia.

Swahili Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Swahili
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Outeur Die gemeenskap
Huidige status Aktief
URL http://sw.wikipedia.org/

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.