Swaershoekpas

Die Swaershoekpas is 'n bergpas wat suidwes van Cradock op die R337-grondpad na Pearston lê. Die pas bereik 'n hoogte van 1 981 m bo seevlak en 'n maksimumhelling van 1:12.

Swaershoekpas
Ligging van Swaershoekpas op 'n kaart (Oos-Kaap)
Swaershoekpas
Swaershoekpas
Koördinate: 32°20′48.5″S 25°27′40″O
Ligging Tussen Cradock en Pearston
Maksimumhelling 1:12
Hoogte 1 981 m
Oppervlak Grond
Pad R337

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.