Swaarmoedpas
Swaarmoedpas is 'n bergpas wat op P1452- grondpad in die Warm Bokkeveld lê, noordoos van Ceres en oos van die R46-provinsiale pad. Die pas is 6km lank, bereik 'n hoogte van 1 036m bo seespieël en het 'n maksimum helling van 1:16. Dit is deel van die Tankwa-Camino-staproete.
Swaarmoedpas | |
Ligging | Noordoos van Ceres |
---|---|
Maksimumhelling | 1:16 |
Hoogte | 1 036 m |
Oppervlak | Grond |
Op dieselfde pad is die Bo-Swaarmoeldpas. Dit bereik 'n hoogte van 1172m en 'n steilte van 1:6.
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.