Suurstof-18

Suurstof-18 (chemiese notasie 188O) is 'n stabiele isotoop van die element suurstof. Dit is 'n seldsame isotoop.

Eienskappe

Algemeen

NaamSuurstof-18 
 
Protone8 
Neutrone10 
Kernspin0+ 

Status

Statusstabiel 
Relatiewe voorkoms0,205%  

Neutrondiffraksie

koh. lengte5,84 fm  
inkoh. lengte0 fm  
koh. deursnee4,29 barn  
inkoh. deursnee0 barn  
absorpsiedeurnee[1]0,00016 barn  

Navigasie

178O
188O199F
Lys van isotope
Portaal Chemie
Portaal Fisika

18O/16O-verhouding

Die bepaling van die aanwesigheid van hierdie isotoop (relatief ten opsigte van 16O) in gesteentes is 'n belangrike navorsingsmetode in die geologie en geochemie.

Om die suurstof uit die aluminosilikate van die grond of die gesteentes vry te stel, word dikwels fluorinering met F2, BrF5 of ClF3 gebruik. 'n Ortosilikaat M2SiO4 sal reageer volgens:[2]

Die isotoopverhouding van die vrygestelde O2 word dan met massaspektrometrie bepaal.

Verwysings

  1. Vir neutrone met snelheid 2200 m/s
  2. Handbook of Stable Isotope Analytical Techniques, Pier A. de Groot, Elsevier, 2008, ISBN 0-08-093011-5, ISBN 978-0-08-093011-4
Ligter:
suurstof-17
Suurstof-18 is 'n
isotoop van suurstof
Swaarder:
suurstof-19
Vervalproduk van:
stikstof-18, stikstof-19, fluoor-18
Vervalketting
van suurstof-18
Verval na:
stabiel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.