Susan Shabangu
Susan Shabangu (gebore 28 Februarie 1956) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 2009 lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy het voorheen as minister van sosiale ontwikkeling gedien in die eerste kabinet van Cyril Ramaphosa en was van 26 Mei 2014 tot 26 Februarie 2018 minister van vroue in die presidensie in die tweede kabinet van Jacob Zuma.
Susan Shabangu | |
Susan Shabangu | |
Minister van Sosiale Ontwikkeling | |
Ampstermyn 26 Februarie 2018 – 29 Mei 2019 | |
Vise | Hendrietta Bogopane-Zulu |
---|---|
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Bathabile Dlamini |
Opgevolg deur | Lindiwe Zulu |
Minister van Vroue in die Presidensie | |
Ampstermyn 26 Mei 2014 – 26 Februarie 2018 | |
President | Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | Lulu Xingwana |
Opgevolg deur | Bathabile Dlamini |
Minister van Minerale Hulpbronne | |
Ampstermyn 11 Mei 2009 – 25 Mei 2014 | |
Voorafgegaan deur | Buyelwa Sonjica |
Opgevolg deur | Ngoako Ramatlhodi |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 28 Februarie 1956 |
Politieke party | African National Congress |
Eksterne skakels
- Susan Shabangu op People's Assembly
Politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Lulu Xingwana |
Minister van vroue in die presidensie 26 Mei 2014–26 Februarie 2018 |
Opgevolg deur Bathabile Dlamini |
Voorafgegaan deur Bathabile Dlamini |
Minister van sosiale ontwikkeling 27 Februarie 2018–29 Mei 2019 |
Opgevolg deur Lindiwe Zulu |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.