Sumbe

Sumbe (voorheen Novo Redondo) is die hoofstad van die Cuanza Sul-provinsie in Angola. Die stad het 'n bevolking van 51 749 in 2010 gehad.[1]

Sumbe

(voorheen Novo Redondo)
'n Klein dorp naby Sumbe geleë.
'n Klein dorp naby Sumbe geleë.
Sumbe is in Angola
Sumbe
Sumbe
Koördinate: 11°12′S 13°50′O
LandVlag van Angola Angola
ProvinsieCuanza Sul
Hoogte
0 m (0 ft)
Bevolking
  Totaal51 749

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.