Sulaymaniyah
Sulaymaniyah (Koerdies: سلێمانی / Silêmanî, Arabies: السليمانية) is 'n stad in die noordooste van Irak. Die stad het 'n bevolking van 1 500 000 in 2012 gehad en is die vyfde grootste stad van die land ná die hoofstad Bagdad, Basra, Mosoel en Arbil. Sulaymaniyah is geleë net wes van die grens tot Iran en suidoos van Arbil en Mosoel.
Sulaymaniyah | |
---|---|
![]() | |
![]() ![]() Sulaymaniyah | |
Koördinate: 35°33′00″N 45°26′00″O | |
Land | ![]() |
Streek | ![]() |
Provinsie | Sulaymaniyah |
Stigting | 1784 |
Regering | |
• Burgemeester | Bahroz Muhammed Salih |
Hoogte | 882 m (2 895 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 500 000 |
Tydsone | UTC+3 |
Webwerf | suligov.com |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.