Suidwesdoring
Die suidwesdoring (Prosopis glandulosa) is 'n indringerplant en klein boompie wat inheems is aan die deelstate Arizona, Texas en die land Meksiko. In Suid-Afrika kom dit in die droƫ westelike gedeeltes van die land voor, die Noord-Kaap en die Karoo waar dit ook bekend staan as die muskietboom. Dit staan ook bekend as die heuningprosopis en in Engels staan dit bekend as die honey mesquite.
Suidwesdoring | |
---|---|
Blare met peule | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Prosopis |
Spesie: | P. glandulosa |
Binomiale naam | |
Prosopis glandulosa Torr. | |
Sinonieme | |
Prosopis juliflora var. glandulosa (Torr.) |
Voorkoms
Die boom is klein en Acacia-agtig met 'n veeragtige loof. Die bas is glad, donkerbruin en raak later grof.
Bron
- Butchart, Duncan. Natuurlewe van Suid-Afrika. Struik Nature. 2012. ISBN 978-1-4317-0248-0
Verwysings
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suidwesdoring.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Suidwesdoring
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.