Suidoos-Europa
Suidoos-Europa is 'n geografiese gebied in die suidooste van Europa wat hoofsaaklik oor die Balkanskiereiland strek.
![](../I/Southeastern-Europe-map.png.webp)
Kaart wat die ligging van Suidoos-Europa aandui.
![](../I/Balkan_topo_en.jpg.webp)
Geografiese kaart van die gebied.
![](../I/Railway_map_of_South_East_Europe.png.webp)
Spoorweë van Suidoos-Europa
Die volgende lande is in Suidoos-Europa geleë:
- Albanië
- Bosnië en Herzegovina
- Bulgarye
- Siprus
- Griekeland
- Kosowo
- Republiek van Masedonië
- Moldowa
- Montenegro
- Roemenië
- Serwië
- Turkye
Die volgende lande word soms as deel van Suidoos-Europa beskou, maar word meestal eerder onder Oos-Europa of Asië ingedeel:
Gebiede van die Wêreld | |||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
| ||||||||||||||||||||||||
Sien ook Kontinente van die wêreld |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.