Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG; Engels: Southern African Development Community, SADC; Frans: Communauté de développement d'Afrique australe, CDAA; Portugees: Comunidade para o Desenvolvimento da África Austral, CDAA; Swahili: Jumuiya ya Maendeleo ya Nchi za Kusini mwa Afrika) is ’n interregeringsorganisasie met sy hoofkwartier in Gaborone, Botswana. Die doel van die organisasie is om sosio-ekonomiese samewerking en integrasie te bevorder en ook om politieke en veiligheidsamewerking onder die 16 lande in Suider-Afrika te versterk. Dit is aanvullend tot die rol van die Afrika-unie. Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se amptelike tale is Engels, Frans, Portugees en Swahili.[1][2]
| |||||
Nasionale leuse: Towards a Common Future (Engels vir: "Op pad na 'n gemeensame toekoms") | |||||
Volkslied: SADC Anthem | |||||
Hoofstad | Gaborone, Botswana | ||||
Grootste stad | Luanda, Angola | ||||
Amptelike tale | Engels, Frans, Portugees en Swahili | ||||
Regering • Spitsberaadvoorsitter • Raadsvoorsitter • SAOG-voorsitter • Hofvoorsitter • Uitvoerende Sekretaris |
Internasionale organisasie John Magufuli Palamagamba Kabudi Abdool Ameen Ariranga Pillay Stergomena Tax | ||||
Onafhanklikheid • as SAOKK • as SAOG |
Stigting 17 April 1980 17 Augustus 1992 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
9 882 959 km2 3 815 832 myl2 | ||||
Bevolking - -skatting - Digtheid |
300 miljoen (–) / km2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2018-skatting $1 575 miljard | ||||
Geldeenheid | (– ) | ||||
Tydsone - Somertyd |
WAT (UTC+1) SCT (UTC+4) | ||||
Internet-TLD | |||||
Skakelkode | + |
Lidlande
Die SAOG het 16 lidlande:[3]
Land | Oppervlakte
(km²) |
Bevolking | Notas |
---|---|---|---|
Angola | 1 246 700 | 25 646 166 | |
Botswana | 582 000 | 2 024 904 | |
Comore-eilande[5][6] | 2 235 | 575 660 | sedert 20 Augustus 2017 |
Demokratiese Republiek die Kongo | 2 344 858 | 29 916 800 | sedert 8 September 1997 |
Eswatini | 17 363 | 844 223 | |
Lesotho | 30 355 | 1 741 406 | |
Madagaskar | 587 295 | 12 238 914 | lidmaatskap heringestel op 30 Januarie 2014,[7] ná die opgelegde skorsing in 2009 |
Malawi | 118 484 | 13 077 160 | |
Mauritius | 1 969 | 1 237 000 | sedert 28 Augustus 1995 |
Mosambiek | 801 590 | 20 252 223 | |
Namibië | 824 268 | 2 104 900 | sedert 21 Maart 1990 (sedert onafhanklikheid) |
Seychelle | 456 | 90 945 | ook voorheen lid van die SAOG vanaf 8 September 1997 tot 1 Julie 2004, weer in 2008 aangesluit. |
Suid-Afrika | 1 221 037 | 56 000 000 | sedert 30 Augustus 1994 |
Tanzanië | 947 303 | 44 928 923 | |
Zambië | 752 612 | 13 046 508 | |
Zimbabwe | 390 757 | 12 973 808 |
Leiers
Voorsitters
Land | Naam | Ampstermyn |
---|---|---|
Zambië | Levy Mwanawasa | 2007–2008 |
Suid-Afrika | Kgalema Motlanthe | 2008–2009 |
Demokratiese Republiek die Kongo | Joseph Kabila | 2009–2010 |
Namibië | Hage Geingob | 2010–2011 |
Angola | José Eduardo dos Santos | 2011–2012 |
Mosambiek | Filipe Nyusi | 2012–2013 |
Malawi | Joyce Banda Peter Mutharika | 2013–31 Mei 2014 31 Mei–17 Augustus 2014 |
Zimbabwe | Robert Mugabe | 2014–2016 |
Botswana | Ian Khama | 2015–2016 |
Swaziland | Mswati III | 2016–2017 |
Suid-Afrika | Jacob Zuma Cyril Ramaphosa | 2017–2018 |
Namibië | Hage Geingob | 17 Augustus 2018 – 17 Augustus 2019 |
Tanzanië | John Magufuli | 17 Augustus 2019 – 17 Augustus 2020 |
Mosambiek | Filipe Nyusi | 17 Augustus 2020 - Hede |
Sien ook
Verwysings
- "16 African Countries to Adopt Kiswahili as a Formal Language" (in Engels). The African Exponent. 17 Augustus 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2020. Besoek op 23 Oktober 2019.
- "ULIMWENGU: SADC boosts Kiswahili; let the elite hang their head and 'English' in shame" (in Engels). The East African. 26 Augustus 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Januarie 2020. Besoek op 23 Oktober 2019.
- "MEMBER STATES" (in Engels). Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 30 Desember 2017.
- "3. Population by sex, annual rate of population increase, surface area and density" (PDF) (in Engels). United Nations Statistics Division. pp. 1–2. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020. Besoek op 30 Desember 2017.
- "COMMUNIQUÉ OF THE 37th SUMMIT SADC OF HEADS OF STATE AND GOVERNMENT OR TAMBO BUILDING, DEPARTMENT OF INTERNATIONAL RELATIONS AND COOPERATION (DIRCO) PRETORIA, SOUTH AFRICA" (PDF) (in Engels). Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap. 20 Augustus 2017. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 3 November 2018. Besoek op 30 Desember 2017.
- "The Union of Comoros becomes the 16th SADC Member State" (in Engels). Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap. 20 Augustus 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2019. Besoek op 30 Desember 2017.
- "SADC Lifts Madagascar Suspension" (in Engels). Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 30 Desember 2017.
- (en) Nakale, Albertina (22 Augustus 2017). "Southern Africa: Comoros Admitted Into SADC". Besoek op 30 Desember 2017.
Verdere leesstof
- (en) Gabriël Oosthuizen, The Southern African Development Community: The organisation, its history, policies and prospects. Institute for Global Dialogue: Midrand, South Africa, 2006.
- (en) John McCormick, The European Union: Politics and Policies. Westview Press: Boulder, Colorado, 2004.
- (en) Muntschick, Johannes, The Southern African Development Community (SADC) and the European Union (EU). Regionalism and External Influence. Palgrave Macmillan: Cham. 2017. ISBN 978-3-319-45330-9.
- (en) Ramsamy, Prega 2003 Global partnership for Africa. Presentation at the human rights conference on global partnerships for Africa’s development, Gaborone: SADC
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap. |
- (en) Amptelike webwerf
- (en) "Southern African Development Community". Encyclopædia Britannica. Besoek op 23 Oktober 2019.