Suidelike harder
Die Suidelike harder (Liza richardsonii) is 'n endemiese vis wat slegs langs die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom. In Engels staan die vis bekend as Southern mullet.
![](../I/Liza_richardsonii_hand.jpg.webp)
'n Jong suidelike harder in 'n man se hand.
![](../I/Bokkoms_-_whole%252C_salted_and_dried_mullet.jpg.webp)
Bokkoms op Paternoster.
Suidelike harder | |
---|---|
![]() | |
'n Suidelike harder | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Liza |
Spesie: | L. richardsonii |
Binomiale naam | |
Liza richardsonii (Smith, 1846) | |
Voorkoms
Dit is 'n silwer vis met 'n geel vlek op die kieudeksel. Die gemiddelde lengte is 20 cm maar hulle kan tot 40 cm lank en 0.5 kg swaar word. Daar word bokkoms van hierdie harders in die Wes-Kaap gemaak.
Sien ook
Bronne
- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6.
- Gids tot die kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0.
Eksterne skakel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.