Suidelike distrik, Israel
Die Suidelike distrik (Hebreeus: מחוז הדרום - Mehoz HaDarom) is een van Israel se ses distrikte.

Ligging van die Suidelike distrik in Israel (rooi)
Die hoofstad is Be'er Sheva en die grootste stad is Ashdod. In 2016 het die distrik 'n bevolking van 1 244 000 gehad.
Distrikte van Israel | ![]() |
---|---|
Haifa | Jerusalem | Noordelike | Sentrale | Suidelike | Tel Aviv | Judea en Samaria |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.