Suid-Sumatra
Suid-Soematra (Indonesies: Sumatera Selatan) is 'n provinsie op die eiland Soematra in Indonesiƫ. Die provinsie grens in die suide aan Lampung, in die weste aan Bengkulu en in die noorde aan Jambi. Net uit die kus word die eilande Banka en Billiton bevind wat in 2000 van die provinsie Suid-Soematra geskei is om die nuwe provinsie Banka-Billiton te vorm. Die hoofstad van Suid-Soematra is Palembang.
Suid-Soematra word onderverdeel in 10 regentskappe (kabupaten) en 4 stede (kota otonom):
Regentskappe
- Banyuasin
- Empat Lawang
- Lahat
- Muara Enim
- Musi Banyuasin
- Musi Rawas
- Ogan Ilir
- Ogan Komering Ilir
- Ogan Komering Ulu
- Ogan Komering Ulu Timur
- Ogan Komering Ulu Selatan
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Suid-Soematra. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.