Suid-Afrikaanse wyn
Suid-Afrikaanse wyn is wyn wat in Suid-Afrika vervaardig word. Die produksie van wyn is hoofsaaklik gekonsentreer rondom Kaapstad, met groot druiweplantasies en produksiesentra by Paarl, Stellenbosch en Worcester. Suid-Afrikaanse wyn is wêreldwyd bekend. Die Suid-Afrikaanse wynbedryf produseer jaarliks gemiddeld een miljoen ton druiwe en verskaf werk aan sowat 300 000 mense.[1]
- Druiweboorde
- 'n Vrag geplukte druiwe
- Geparste druiwe
- 'n Springbok-wynpomp
- Wyn besig om te verouder
- Suid-Afrikaanse wyne en kaas
Sien ook
Verwysings
- Meissenheimer, Dirk Johann (2000). "'n Waardekettingontleding van die Suid-Afrikaanse wynbedryf". doi:10019.1/51858.
{{cite journal}}
: Cite journal requires|journal=
(hulp); Check|doi=
value (hulp)
Eksterne skakels
- Wiki-webtuistes
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suid-Afrikaanse wyn.
- Vereniging van wynuitvoerders
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.