Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011

Die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesings van 2011 het op 18 Mei 2011 in alle distrikte en Plaaslike Munisipaliteite in al 9 van Suid-Afrika se provinsies plaasgevind. Munisipale verkiesings word elke vyf jaar gehou[1] en die vorige munisipale verkiesing het in 2006 plaasgevind.


Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings

Die 2011-verkiesing het die lede van die distrik-, metropolitaanse en plaaslike munisipale rade verkies, wat op hul beurt die burgemeesters van die munisipaliteite verkies het.

Betwiste Areas

Die heersende African National Congress (ANC) is steeds dominant in die Suid-Afrikaanse politiek maar presteer oor die algemeen swakker in die middeltermyn-plaaslike verkiesings. Die opposisie Demokratiese Alliansie (DA) het daarna gemik om groter stabiliteit in die randmunisipaliteite van sy Wes-Kaapprovinsievesting teweeg te bring sowel as om vordering in ander dele van die land te maak.

Die DA het ook hard probeer om die Noord-Kaapprovinsie[2] (die enigste ander provinsie sonder 'n swart meerderheid) en die bruin areas in die Oos-Kaap en Vrystaat in te palm. In 'n meningspeiling in 2010 het 'n meerderheid van blankes, bruinmense en mense van Indiese afkoms, hul voorkeur vir die DA uitgespreek.[3]

Deurslaggewend vir die sukses van opposisiepartye is die vlak van deelname (of boikot) van ANC-kiesers. Die ekonomiese resessie tesame met die verswakkende gehalte van diensverskaffing het burgerlike ontevredenheid en protesaksies dwarsoor die land tot ongekende vlakke laat styg.

Resultate

██ African National Congress meerderheid ██ Geen meerderheid, ANC leier ██ Demokratiese Alliansie meerderheid ██ Geen meerderheid, DA leier ██ Inkatha Vryheidsparty meerderheid ██ Geen meerdeheid, IVP leier ██ Nasionale Vryheidsparty meerderheid ██ Geen meerderheid, NVP leier ██ Geen meerderheid, ander leier ██ Geen meerderheid, ANC-DA gelyk ██ Geen meerderheid, ANC-IVP gelyk

Die opkoms van 57,6% was verrassend hoog. Die ANC het landwyd 198 munisipaliteite verower, maar in KwaZulu-Natal en die Wes- en Noord-Kaap moet daar koalisies gevorm word omrede daar nie 'n absolute meerderheid is nie. In KwaZulu-Natal het die ANC sy algehele steun vermeerder en die IVP baie veld verloor, nie net aan die ANC afgestaan nie maar ook aan 'n afgestigte party die NVP (Nasionale Vryheidsparty), wat twee munisipaliteite verower het.

In ander dele van die land het die ANC egter steun verloor, in minderheidsgebiede was die afname massief. Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe het erken[4] dat die rasgerigte uitlatings van die ANC-jeugleier Julius Malema dié party by die stembus skade berokken het.

Die ANC het egter baie sterk gebly. Die amptelike resultaat van die OVK is 63,65% van die totale stemme. Die DA het 21,9% gekry. In 2006 was dit 65,7% en 16,3% gewees, maar die DA het daarop gewys dat in 2011 die finale syfers ook 'n derde stem insluit, vir die distriksmunisipaliteit, vir mense wat buite metropolitaanse gebiede woon. In 2006 was dit nie die geval nie.[5] Sonder hierdie derde stem sou die resultate 62,8% en 23,9% wees.

Die DA het sy posisie baie verbeter en dié party het daarmee die sterkste opposisieparty nóg geword sedert die einde van apartheid. In die Wes-Kaap is sy posisie dominant. In Kaapstad het sy steun gegroei van 42,3% na 63,0%. In die Nelson Mandelabaai Munisipaliteit het die ANC net-net sy meerderheid behou, maar sy steun het met 15,5% verminder. Die aantal munisipaliteite waar die DA die meerderheid het, het van 6 na 13 toegeneem. Die steun onder alle swart kiesers het vanaf 1% in 2009 na sowat 5% in 2011 gegroei, wat beteken dat sowat 20% van die DA se kiesers swart was.[6]

Gauteng

In Gauteng het die ANC al die munisipaliteite behalwe Midvaal gewen.

Munisipaliteit ANC COPE DA IVP VF+ Ander Totaal
Ekurhuleni 125 2 62 2 1 10 202
Stad Johannesburg 153 3 90 4 1 9 260
Stad Tshwane 118 2 82 0 4 4 210
Emfuleni 64 1 21 0 1 2 89
Midvaal 11 0 15 0 1 0 27
Lesedi 19 0 6 0 1 0 13
Mogale City (Krugersdorp) 41 1 23 1 1 1 68
Randfontein 27 1 16 0 0 0 44
Westonaria 23 1 4 1 0 2 31
Merafong City 41 1 11 1 0 2 56

KwaZulu-Natal

KwaZulu-Natal uitslae ██ ANC meerderheid ██ Geen meerderheid, ANC leier ██ IFP meerderheid ██ Geen meerderheid, IFP leier ██ NVP meerderheid ██ Geen meerderheid, NVP leier ██ ANC, IFP gelyk
MunisipaliteitANCDAIFPNVPAnderTotaal
eThekwini1264391017205
Vulamehlo12025020
Umdoni12411119
Umzumbe26128138
uMuziwabantu12124019
Ezingoleni8012011
Hibiscuskus411132158
uMshwathi19232026
uMngeni14900023
Mpofana511007
Impendle601007
Msunduzi491544173
Mkhambathini9131014
Richmond11100214
Emnambithi/Ladysmith34486153
Indaka6086020
Umtshezi8153017
Okhahlamba13186028
Imbabazane12157025
Endumeni6321012
Nquthu141145034
Msinga120214037
Umvoti10192022
Newcastle335125661
eMadlangeni412108
Dannhauser11163122
eDumbe4128015
uPhongolo11178027
Abaqulusi173167144
Nongoma601719042
Ulundi602813047
uMhlabuyalingana22084034
Jozini200164040
Die Groot Vyf Valsbaai303107
Hlabisa4084016
Mtubatuba160157038
Mbonambi170103030
uMhlathuze366106260
Ntambanana7063016
uMlalazi241189052
Mthonjaneni5051011
Nkandla110133027
Mandeni23146034
KwaDukuza37842253
Ndwedwe25155137
Maphumulo12082022
Ingwe16132022
Kwa Sani520007
Groter Kokstad12300116
Ubuhlebezwe18123024
Umzimkhulu36012140

Limpopo

MunisipaliteitANCCOPEDAAnderTotaal
Groter Giyani5002860
Groter Letaba5141157
Groter Tzaneen5925268
Ba-Phalaborwa2924136
Maruleng1922427
Musina910212
Mutale2311126
Thulamela7023580
Makhado6435375
Blouberg3712141
Aganang3221237
Molemole2411127
Polokwane6139376
Lepelle-Nkumpi4742457
Thabazimbi1605223
Lephalale201324
Mookgophong612110
Modimolle1304118
Bela-Bela1204117
Mogalakwena5325363
Ephraim Mogale2312632
Elias Motsoaledi41141460
Makhuduthamaga5231561
Fetakgomo2121125
Groter Tubatse5033662

Mpumalanga

MunisipaliteitANCCOPEDAAnderTotaal
Albert Luthuli4413149
Msukaligwa3115138
Mkhondo2806438
Pixley ka Seme1603221
Lekwa2306130
Dipaleseng702312
Govan Mbeki45116163
Delmas1303117
Emalahleni49018168
Steve Tshwete39117158
Emakhazeni1104015
Thembisile Hani5104964
Dr. J.S. Moroka5214562
Thaba Chweu2006127
Mbombela66010278
Umjindi1503018
Nkomazi6004165
Bosbokrand55331374

Noord-Kaap

MunisipaliteitANCCOPEDAAnderTotaal
Richtersveld50308
Nama Khoi836017
Kamiesberg41207
Hantam41409
Karoo Hoogland32207
Khâi-Ma42107
Ubuntu41308
Umsobomvu721010
Emthanjeni715114
Kareeberg41207
Renosterberg42107
Thembelihle52108
Siyathemba42107
Siyancuma722011
Mier41207
Kai !Garib1034017
//Khara Hais1647027
!Kheis42107
Tsantsabane612211
Kgatelopele51208
Sol Plaatje40516162
Dikgatlong1012013
Magareng61209
Phokwane1313118
Joe Morolong2331229
Ga-Segonyana2013125
Gamagara61310

Noordwes

MunisipaliteitANCCOPEDAAnderTotaal
Moretele4613555
Madibeng54114372
Rustenburg55115576
Kgetlengrivier90312
Moses Kotane4943662
Ratlou2221328
Tswaing2207130
Mafikeng4437862
Ditsobotla3217242
Ramotshere Moiloa2922639
Naledi1215018
Mamusa1212015
Groter Taung4323351
Lekwa-Teemane1013014
Kagisano-Molopo2412330
Ventersdorp1002012
Tlokwe30119252
Matlosana51116270
Maquassi Hills1713021

Oos-Kaap

In die Oos-Kaap, het die ANC al die munisipaliteite behalwe Baviaans gewen.

MunisipaliteitANCCOPEDAUDMAnderTotaal
Buffalo City7132105100
Nelson Mandelabaai6364812120
Camdeboo8060014
Bloukraanroete7040011
Ikwezi502007
Makana20160128
Ndlambe13060120
Sondagsriviervallei12030116
Baviaans304007
Kouga150140029
Kou-Kamma6050011
Mbhashe41917361
Mnquma47724262
Groot Kei11020013
Amahlathi33320240
Ngqushwa24010025
Nkonkobe35220241
Nxuba502018
Inxuba Yethemba12060018
Tsolwana7110110
Inkwanca511007
Lukhanji45251154
Intsika Yethu37202142
Emalahleni30111134
Engcobo35003240
Sakhisizwe14110117
Elundini28022234
Senqu32021237
Maletswai9021012
Gariep7030010
Ngquza Hill55411162
Port St Johns32121339
Nyandeni53224061
Mhlontlo48103052
King Sabata Dalindyebo462218270
Matatiele39231752
Umzimvubu46122354
Mbizana54211361
Ntabankulu31211136

Vrystaat

Die ANC het al die munisipaliteite in die Vrystaat gewen.

MunisipaliteitANCCOPEDAAnderTotaal
Mangaung65326397
Letsemeng812011
Kopanong1013115
Mohokare902011
Naledi61108
Masilonyana1612120
Tokologo51118
Tswelopele1212015
Matjhabeng52316172
Nala1823124
Setsoto2626135
Dihlabeng3018140
Nketoana1402218
Maluti-a-Phofung52141269
Phumelela1203015
Mantsopa1313017
Moqhaka34311250
Ngwathe2819139
Metsimaholo26015142
Mafube1223017

Wes-Kaap

Wes-Kaap uitslae ██ DA wen ██ DA grootste party ██ ANC wen ██ ANC grootste party ██ ANC, DA gelykop ██ ICOSA grootste party ██ KGP grootste party
MunisipaliteitANCCOPEDAAnderTotaal
Stad Kaapstad73313510221
Matzikama607215
Cederberg514111
Bergrivier517013
Saldanhabaai8115125
Swartland6115123
Witzenberg8110423
Drakenstein19235561
Stellenbosch11125643
Breedevallei14122441
Langeberg7111423
Theewaterskloof9113225
Overstrand9015125
Kaap Agulhas40419
Swellendam40419
Kannaland20237
Hessequa617115
Mosselbaai10016127
George19125449
Oudtshoorn11111225
Knysna7110119
Bitou616013
Laingsburg31307
Prins Albert20237
Beaufort-Wes705113

Verwysings

  1. Artikel 159 in Hoofstuk 7 Geargiveer 5 Januarie 2011 op Wayback Machine van die Grondwet van Suid-Afrika. 'n Munisipale raad se termyn verstryk na 5 jaar, maar die raad se werksaamhede gaan daarna voort totdat 'n nuwe raad verkies is. Die nuwe raad se eerste sitting moet binne 90 dae na die verstryking van die vorige raad se termyn gehou word.
  2. "South-African Municipal Election 2011". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 November 2010. Besoek op 26 April 2011.
  3. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2011. Besoek op 28 April 2011.
  4. "die Burger 24 Mei 2011". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2011. Besoek op 25 Mei 2011.
  5. Mail & Guardian 24 Mei 2011
  6. DA analise


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.