Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1910

Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1910 het op 15 September 1910 plaasgevind, en was die eerste verkiesing in die Unie van Suid-Afrika. Stemregte was vir blankes, kleurlinge in die Kaapprovinsie en swart vernames in Natal en die Kaapprovinsie gereserveer. Die verkiesing word deur die Suid-Afrikaanse Party van Generaal Louis Botha gewen.


Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings

Uitslag

Setels in die Volksraad van Suid-Afrika na die 1910-verkiesing

 Suid-Afrikaanse Party: 67 setels

 Unionisteparty: 39 setels

 Arbeidersparty: 4 setels

 Onafhanklikes: 11 setels

Party %Setels
Suid-Afrikaanse Party55,37%67
Unionisteparty32,32%39
Arbeidersparty3,31%4
Onafhanklikes9,09%11
Totaal100%121
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.