Suid-Afrikaanse Sokkervereniging

Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Engels: South African Football Association of SAFA) is Suid-Afrika se nasionale vereniging wat sokker in die land organiseer. Die organisasie is in 1991 gestig en is in 1992 by FIFA en CAF geaffilieer. Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging het reeds belangrike toernooie soos die Afrikanasiesbeker 1996, FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 en Afrikanasiesbeker 2013 aangebied.

Suid-Afrikaanse Sokkervereniging
Kenteken van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging
Kenteken van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging
Engelse naam South African Football Association
Afkorting SAFA
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Sportsoorte Sokker
Gestig op 23 Maart 1991
Gestig in Johannesburg, Suid-Afrika
Lid van FIFA
Aangesluit in 1992
Vastelandse beheerliggaam CAF
President Danny Jordaan
Setel Johannesburg, Suid-Afrika
Amptelike taal Engels
Amptelike webwerf safa.net

Personeel

Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging se voorsitter Danny Jordaan.
  • Voorsitter: Danny Jordaan
  • Adjunkpresident: Mwelo Nonkonyana
  • Adjunkpresident: Mandla 'Shoes' Mazibuko[1]
  • Adjunkpresident: Irvin Khoza[1]
  • Sekretaris-generaal: Leslie Sidibe[1]

Geaffilieerde lede

  • USSASA
  • SASSU
  • SAIFA
  • SAFCA
  • SAFMA

Nasionale spanne

Ligas

  • ABSA Premierliga, die hoof liga
  • Nasionale Eerste Liga, eerste afdeling
  • Vodacom Promotional League, tweede afdeling
  • SAFA-vroueliga, vir vroue

Sien ook

Verwysings

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2016. Besoek op 31 Desember 2015.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.