Suid-Afrikaanse Klas NG G16 2-6-2+2-6-2
Die Suid-Afrikaanse Klas NG G16 2-6-2+2-6-2 van 1937 is 'n Suid-Afrikaanse stoomlokomotief van die Suid-Afrikaanse Spoorweë-era.
No. NG113 by die Sandstone Landgoed, 9 April 2006 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Hannoversche Maschinenbau AG Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Vervaardiger | Société Anonyme John Cockerill Beyer, Peacock and Company Hunslet-Taylor |
Serienommer | Cockerill 3265-3268/1937 [1] Beyer, Peacock 6919-6926/1939, 7426-7432/1951, 7862-7868/1958 [2] Hunslet-Taylor 3894-3901/1967-1968 [1] |
Model | Klas NG G16 |
Klas | Klas NG G16 |
Vervaardig | 1937-1968 |
Aantal gebou | 34 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 2-6-2+2-6-2 "Dubbel Prairie" Garratt |
Spoorbreedte | 610 mm (2 vt) smalspoor |
Voorwielomtrek | 533 mm (21 dm) |
Dryfwielomtrek | 838 mm (33 dm) |
Agterwielomtrek | 533 mm (21 dm) |
Wielbasis | Totaal: 13.183 m Enjins: 1.905 m gekoppel 4.229 m in totaal |
Lengte | 14.713 m |
Breedte | 2.134 m |
Hoogte | 3.150 m |
Raamwerk | Staafraam, 7.239 m tussen spilpunte |
Asbelasting | 7.0 t op die 1ste of 2de dryfwiel |
Massa op dryfwiele | 39.9 t of 40.8 t |
Lokomotiefmassa | Almal behalwe 137-143: 60.0 t 137-143: 62.3 t |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | Almal behalwe 137-143: 4.1 t 137-143: 6.3 t |
Waterkapasiteit | 85-88, 109-116, 125-131, 5 840 ℓ voor en 2 500 ℓ agter 137-143: 6 020 ℓ slegs voor 149-156: 6 020 ℓ voor en 2 500 ℓ agter |
Stoomketel | 1.416 m binnediameter 2.835 m binnelengte |
Stoomketeldruk | 1 240 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 1.8122 |
152 buise 44.4 mm diameter 15 buise 140 mm diameter 77.946 m2 | |
– Vuurkas | 7.627 m2 |
85.573 m2 | |
Oorverhitteroppervlak | 13.843 m2 |
Silinders | Vier |
Silindergrootte | 305 mm (12 dm) boor 406 mm (16 dm) slag |
Klepwerk | Walschaerts |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 84 kN (18 850 lbk) teen 75% keteldruk |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Suid-Afrikaanse Spoorweë [3] Alfred County Railway [4] Walliese Hooglandspoorweg. |
Aantal in klas | 34 |
Vlootnommer(s) | NG85-NG88, NG109-NG116, NG125-NG131, NG137-NG143, NG149-NG156 |
Afleweringsdatum | 1937-1968 |
Eerste tog | 1937 |
Bewaarde eenhede | 2 |
Restoreerdatum | 2011 |
Huidige eienaar | Sandstone Landgoed |
Tussen 1937 en 1968 het die Suid-Afrikaanse Spoorweë 34 Klas NG G16 Garratt geartikuleerde stoomlokomotiewe met 'n 2-6-2+2-6-2 "Dubbel Prairie"-tipe wieluitleg in diens geplaas op die Avontuurspoorweg en die Natalse smalspoorlyne.[5]
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suid-Afrikaanse Klas NG G16 2-6-2+2-6-2.
Verwysings
- Hamilton, Gavin N., Other Garratt builders. Geargiveer 3 Maart 2016 op Wayback Machine URL besoek op 16-11-2014
- Hamilton, Gavin N., Garratt Locomotives produced by Beyer Peacock. Geargiveer 10 April 2013 op Wayback Machine URL besoek op 16-11-2014
- South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig
- Durrant, A E (1989). Twilight of South African Steam (1ste uitg.). Newton Abbott, Londen: David & Charles. pp. 126–127. ISBN 0715386387.
- Paxton, Leith; Bourne, David (1985). Locomotives of the South African Railways (1ste uitg.). Kaapstad: Struik. ISBN 0869772112. pp. 10–11, 107, 109–110.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.