Suid-Afrikaanse Ambassade in Berlyn
Die Suid-Afrikaanse Ambassade in Berlyn is in die sogenaamde Diplomatieke Buurt (Botschaftsviertel) in die Sentraal-Berlynse stadsbuurt Tiergarten geleë. Die gebou is tussen 2002 en 2003 as die hoofsetel van die Republiek van Suid-Afrika se diplomatieke sending in die Federale Republiek van Duitsland opgerig en op 14 November 2003 amptelik ingewy.[2]
Suid-Afrikaanse Ambassade in Berlyn
Hoofsetel van die RSA se diplomatieke sending in die Federale Republiek van Duitsland
Ambassadeur
Sy Edele Horst Brammer
Chargé d'Affaires a.i.
Straatadres
Südafrikanische Botschaft
Tiergartenstrasse 18
10785 Berlin
Ontwerp
mma architects[1]
Mphethi Moroleje · Luyanda Mpahlwa
Alun Samuels · Gandhi Maseko
Johannesburg · Kaapstad · Berlyn
Webtuiste
suedafrika.org
Verwysings
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suid-Afrikaanse Ambassade in Berlyn.
- (de) (en) Amptelike webwerf
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.