Suid
Suid is een van die vier hoof windrigtings. Die ander hoof windrigtings is: noord, oos, en wes.
Die teenoorgestelde van suid is noord, soos die teenoorgestelde van oos wes is.
Op die verste suidelike punt van die aarde lĂȘ die Suidpool.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.