Subversion

Subversion (SVN) is 'n weergawebeheerstelsel wat deur die maatskappy CollabNet ontwikkel word. Ontwikkeling het in die jaar 2000 begin en die doel van die projek was om 'n plaasvervanger vir CVS, 'n ouer weergawebeheerstelsel, te skep. Die sagteware word onder die Apache lisensie uitgegee, wat meebring dat die sagteware gratis is en die bronkode ook vrylik beskikbaar is.

Subversion
Skrywer CollabNet
Ontwikkelaar Apache Software Foundation
Aanvanklike vrystelling 20 Oktober 2000 (2000-10-20)
Nuutste weergawe 1.14.3[1] Edit this on Wikidata/ 28 Desember 2023
Programmeertaal C
Bedryfstelsel kruisplatform
Kategorie weergawebeheerstelsel
Lisensie Apache License
Webblad subversion.apache.org Edit this at Wikidata

Voorbeelde

Hier is 'n paar voorbeelde van SVN-bevele.

Boek die bronkode vir SVN uit na jou rekenaar:

$ svn co http://svn.collab.net/repos/svn/trunk Geargiveer 24 Julie 2008 op Wayback Machine subversion

Lys die verskille tussen die lokale weergawe en die weergawe op die bediener:

$ svn diff

Laai lokale wysigings op na die bediener:

$ svn commit -m "Beskrywing van my veranderinge"

Trek wysigings wat ander gebruikers gemaak het na jou rekenaar af:

$ svn update subversion

Verwysings

  1. Nathan Hartman (29 Desember 2023). "[ANNOUNCE] Apache Subversion 1.14.3 released" (in Engels). Besoek op 29 Desember 2023.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.