Subang Jaya

Subang Jaya is die grootste stad van Maleisië voor die hoofstad Kuala Lumpur en lê net suid van Kuala Lumpur. Die stad het 'n bevolking van 1 500 000 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 70 km².

Subang Jaya

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Maleisië Maleisië
 Deelstaat Selangor
 Koördinate 03°04′N 101°36′O
 Stigting 1974
 Oppervlakte:  
 - Totaal 70 vk km
 Hoogte bo seevlak 10 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 500 000
 - Bevolkingsdigtheid 21 428,5/vk km
 Tydsone UTC +8 (MST)
 Burgemeester N.N.
 Amptelike Webwerf mpsj.gov.my
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.