Stuttgarter Kickers
Stuttgarter Kickers is 'n Duitse sportklub in Stuttgart wat in 1889 as FC Stuttgarter Cickers gestig is. Die klub is veral bekend vir sy sokkerspan.
![]() | |
Volledige naam | Sportverein Stuttgarter Kickers e.V. |
Stigtingsdatum | 21 September 1889 |
Tuisveld | Gazi-Stadion auf der Waldau, Stuttgart |
Kapasiteit | 11 544 |
Kompetisie | {{{Kompetisie}}} |

Die Gazi-Stadion auf der Waldau, Stuttgart
Tydens die Derde Ryk het die klub sy naam verander na SV Stuttgarter Kickers en meegeding in die Gauliga Württemberg.
Een van die klub se grootste prestasies was toe die klub die eindstryd om die DFB-pokal in 1987 gehaal het. Die klub kon ook al vir twee seisoene in die Bundesliga meeding.
Kickers het ook 'n handbal-, atletiek-, tafeltennis- en trompoppie-afdeling.
Onlangse ligaposisionering
|
|
|
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.