Struizendam
Struizendam is 'n nedersetting in die Kgalagadidistrik van Botswana. Dit lê aan die suidelike punt van Botswana, digby die grens met Suid-Afrika. Dit het 'n laerskool en die bevolking het 313 getel tydens die 2001 sensus.[1]
Struizendam | |
---|---|
Struizendam | |
Koördinate: 26°39′30″S 20°38′28″O | |
Land | Botswana |
Distrik | Kgalagadidistrik |
Bevolking | |
• Totaal | 313 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Verwysings
- "Distribution of population by villages and their associated localities: 2001 population and housing census". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 November 2007. Besoek op 19 Desember 2007.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.