Strelitziakus

Die Strelitziakus is diƩ gedeelte van die suidkus van KwaZulu-Natal tussen die Mzimkulurivier, naby Umtentweni, en Durban. Dit word so genoem weens die voorkoms van welige bosse wilde piesangs, lede van die strelitzia-familie.

Sien ook

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.