Streephaai

Die Streephaai (Poroderma africanum) is 'n haai en endemies aan Suid-Afrika. Dit kom voor aan die Suidkus, van Valsbaai tot by die Transkei. Die haai het sewe donker horisontale strepe op sy bolyf en is 'n bodembewoner. Hy word by rotsriwwe aangetref en word 95 cm lank. Die eier word in 'n eierkapsule, bekend as 'n meermin- of haaibeursie, gelĂȘ. In Engels staan die haai bekend as Striped cat shark en ook as Pyjama shark.

Streephaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. africanum
Binomiale naam
Poroderma africanum
(J. F. Gmelin, 1789)
Verspreiding
Sinonieme

Squalus africanus Gmelin, 1789
Squalus striatus Forster, 1844
Squalus vittatus Shaw, 1798

Sien ook

Bronne

  • Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
  • Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0

Verwysings

  1. Compagno, L.J.V. (2005). "Poroderma africanum". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 17 Mei 2010. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.