Lys van streeksname in Suid-Afrika
Hierdie is 'n lys van streeksname in Suid-Afrika.
Wes-Kaap
- Boland
- Breederiviervallei
- Die Vleie
- Drakenstein
- Eden (Tuinroete)
- Hardeveld
- Hemel-en-Aarde-vallei
- Hexriviervallei
- Hottentots-Holland
- Kaapse Vlakte
- Kannaland
- Klaasvoogds
- Klein Karoo
- Knersvlakte
- Koo
- Koue Bokkeveld
- Koup
- Land van Waveren
- Langkloof
- Moordenaarskaroo
- Olifantsriviervallei
- Outeniekwaland
- Overberg
- Rûens
- Sandveld
- Strandveld
- Swartland
- Tankwa Karoo (sien Tankwa Karoo Nasionale Park)
- Toorwater
- Tuinroete
- Vier-en-twintig Riviere
- Waboomskraal
- Walviskus
- Warm Bokkeveld
- Weskus
- Westelike Provinsie (streek)
- Wynland
Vrystaat
- Gariep
- Hoogland
- Mieliedriehoek
- Oppermansgronde
- Riemland
- Verowerde Gebied
KwaZulu-Natal
- Dolfynkus
- Griekwaland-Oos
- Hibiskuskus
- KwaZulu-Natal Middeland
- Makatinivlakte
- Maputaland (vroeër Tongaland)
- Olifantkus
- Oribivlakte
- Strelitziakus
- Vallei van 'n Duisend Heuwels
- Wildekus
Limpopo
- Bosveld
- Makapansgatvallei
- Soutpansbergdistrik
- Sekoekoenieland (soms Sekhukhuneland)
- Springbokvlakte
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.