Strandmeer
'n Strandmeer is 'n soort meer wat tussen 'n strand en 'n sandbank of landtong ontstaan. Die strandmeer kan met die see verbind wees. Die ontstaan van 'n strandmeer hou gewoonlik met die stroomrigting van die water verband.
Fotogalery
- Glenrock-strandmeer in Australië
- Die Lagoa dos Patos-strandmeer in Brasilië
- Ölüdeniz-strandmeer, Turkye
- Washdyke-strandmeer in Nieu-Seeland
Wikimedia Commons bevat media in verband met Lagoons. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.