Straat van Tiran
Die Straat van Tiran is nou seegang tussen die Sinai- en Arabiese skiereilande wat die Golf van Akaba met die Rooisee verbind en Egipte van Saoedi-Arabië. Die afstand tussen die twee skiereilande is 13 km (7 seemyl). Die straat is genoem na die eiland Tiran wat in die ingang van die straat is, ongeveer 5 tot 6 km vanaf die Sinaiskiereiland. Op die eiland is 'n Internasionale taak en toesighoudendemag wat verseker dat Egipte hou by die ooreenkoms van die Egipte-Israel Vredesooereenkoms.
Straat van Tiran | |
---|---|
Tiraneiland | |
Kaart van die Straat van Tiran | |
Koördinate: | 28°00′14″N 34°27′55″O |
Ligging: | Egipte, Saoedi-Arabië |
Soort: | Seestraat van die Indiese Oseaan |
Gemiddelde diepte: | 290 m (950 vt) |
Maksimum diepte: | 1 850 meter (6 070 voet) |
Breedte: | 13 km (7 myl) |
Uitvloei: | Rooisee |
Eiland/e: | Sanafir en Tiran |
Nedersettings: | Sharm-el-Sheikh |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Straat van Tiran.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.