Straat van Denemarke

Die Straat van Denemarke (Deens: Danmarksstrædet) of Straat van Groenland (Yslands: Grænlandssund) is 'n seestraat tussen Ysland in die suidooste en Groenland in die noordweste. Die eiland Jan Mayen is noordoos van die seestraat. Die Straat van Denemarke verbind die Arktiese met die Atlantiese Oseaan.

Straat van Denemarke

Ligging van die Straat van Denemarke

Kaart van die Noorse See met die Straat van Denemarke
Koördinate:67°46′N 23°48′W
Ligging:Groenland, Ysland
Soort:Seestraat
Gemiddelde diepte:191 meter (625 voet)
Lengte:480 km (300 myl)
Breedte:290 km (180 myl)

Geskiedenis

Die Straat van Denemarke het tydens die Eoseen deur plaattektoniek ontstaan (ong. 51 mj gelede). [1] Dit het gelei tot endemie in Europa, omdat die kontinent 'n party eilande was wat ook van Asië deur die Turgai-straat afgeskei was. Hierdie straat het in die Midde-Eoseen gesluit.

Eksterne skakels

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.