Stoke Mandeville
Stoke Mandeville is 'n dorp asook 'n "civil parish" in die Verenigde Koninkryk. Die dorp lê binne die Aylesbury Vale-distrik, 4,8 kilometer (3 myl) suidoos van Aylesbury in die graafskap Buckinghamshire. Volgens die sensusopname beslaan Stoke Mandeville 'n gebied van 1,460 akkers (5.9 km2).
Stoke Mandeville | |
---|---|
Dorp | |
![]() 'n Straattoneel in Stoke Mandeville | |
![]() ![]() Stoke Mandeville | |
Koördinate: 51°47′00″N 0°47′00″W | |
Land | ![]() |
Land | Engeland |
Graafskap | Buckinghamshire |
Distrik | Aylesbury Vale |
Bevolking | |
• Totaal | 6 009 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | HP22 |
Skakelkodes | 01296 |
Die Paralimpiese Somerspele van 1984 is deels hier en deels in New York Stad in die Verenigde State aangebied.
Fotogalery
- Agterkant van die gekombineerde Stoke Mandeville-skool.
- Balonvrystelling by die skool.
- Die Stoke Mandeville-hospitaal.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Stoke Mandeville.
- Die Stoke Mandeville-stadion
- Webtuiste van Stoke Mandeville se gekombineerde skool Geargiveer 1 Julie 2010 op Wayback Machine
- Gids tot Stoke Mandeville Geargiveer 1 Julie 2010 op Wayback Machine
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.