Steven Mnuchin

Steven Terner Mnuchin (gebore 21 Desember 1962) is 'n Amerikaanse voormalige beleggingsbankier wat as die 77ste Minister van Finansies van die Verenigde State in die kabinet van Donald Trump gedien het. Mnuchin was voorheen 'n rolprentvervaardiger en verskansingsfondsbestuurder.

Steven Mnuchin
Steven Mnuchin

Minister van finansies
Ampstermyn
13 Februarie 2017  20 Januarie 2021
President Donald Trump
Voorafgegaan deur Jack Lew
Opgevolg deur Janet Yellen

Persoonlike besonderhede
Gebore Steven Terner Mnuchin
21 Oktober 1962 (1962-10-21)
Kind(ers) 3

Eksterne skakels

Politieke poste
Voorafgegaan deur
Jack Lew
Minister van Finansies van die Verenigde State
2017–2021
Opgevolg deur
Janet Yellen
Huidige volgorde van voorrang van die VSA (seremonieel)
Voorafgegaan deur
David Souter
as Senior Vennootregter
Volgorde van voorrang van die Verenigde State
as Minister van Finansies
Opgevolg deur
James Mattis
as Minister van Verdediging
Huidige presidensiële ry van opvolgers van die VSA
Voorafgegaan deur
Mike Pompeo
as Minister van Buitelandse Sake
5de in lyn
as Minister van Finansies
Opgevolg deur
James Mattis
as Minister van Verdediging
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.